Alles rondom Suid-Afrikaanse skrywers: nuus, onderhoude en artikels Everything about South African authors: news, interviews and articles
Flat Water Tuesday is available in South Africa at all bookstores and releases worldwide on June 4. Joan Hambidge, a buddy and colleague of author Ron Irwin, asked him a few questions over a glass of whisky.
Lees nou Wolf, wolf deur Eben Venter, Die AA tot OE van SEKS deur Riette Rust, Rooiland deur Tertius Kapp, As die wind kom draai deur Hans du Plessis, Huisgenoot Top 500 Wenresepte 2 en ’n Ander mens deur Zirk van den Berg.
“Ek het al probeer kortverhale skryf, maar ek kan dit nie doen nie. Daar is niks wat my die bevrediging gee wat ek uit dig kry nie.”
Hierdie week kies Marita van der Vyver haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.
Kookboekskrywers kon nie uitgepraat raak oor Sydda Essop se Karoo Kitchen nie. Chrizane van Zyl skryf oor dié gesprek tydens die Franschhoek Literêre Fees.
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf. Everything about the latest books and the people who write them.