
LitNet Akademies wag kreatiewe, skerp essays van minimum
2 500 woorde in. Essays wat aanvaar word, sal met R4 000 (minus belasting) vergoed word.
Stuur jou essay-konsep (twee of drie sinne) aan Etienne van Heerden by etiennev@mweb.co.za. Essays onderhewig aan keuring.
Klik hier vir die riglyne.