Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Biebouw-resensies

Boeke en skrywers > Resensies | Reviews > Biebouw-resensies

Die Biebouw-resensies, wat ondersteun word deur Grapetown Capital (Pty) Ltd, het dit ten doel om ’n oop gesprek tussen skrywers, lesers en resensente aan te moedig.

Braille-briewe beloon die leser
Charl-Pierre Naudé
2012-05-24

"Trouens, dis hierdie ‘loslit’ inslag van Walters se poëtiese woord, hierdie misleidende ‘gemaklike’ indruk, wat al gemaak het dat sy digkuns verkeerdelik as ‘soos prosa’ beskryf is."

Lees artikel | Read article
 
Grapetown
NB
LitNet
article

Skrywers

Al jou gunsteling-skrywers is op een plek vergader.

NB
article

Vreemdeling: ’n plofbare versameling kortverhale

Suzanne Bezuidenhout

"... ’n versameling treffende kortverhale wat die leser konfronteer, onthuts en bowenal bybly lank na die bundel neergelê word."

article

Die vrou met die pers oog – ’n adrenalientrekker

Henriëtte Loubser

"Om ’n bangmaakstorie aan hedendaagse tieners te verkoop wil gedoen wees, en die grilskrywer François Bloemhof het so ’n wenresep beet."

article

Die woord leef in Vaarwel, my effens bevlekte held

Henning Snyman

Henning Snyman lees Johann de Lange se bundel Vaarwel, my effens bevlekte held en bevind die werk rigtinggewend.  Snyman sê:  "Die woorde in De Lange se werk "beteken" nie net nie, dit "be-teken", en sodoende kom daar telkens nuwe betekenisse uit die verse."

article

Donker plekke ’n waardevolle toevoeging vir die misdaad- en spanningsverhaal-fynproewer

Maggie van Eeden

"Ek het Donker plekke met oortuiging toegevou nadat ek die laaste verhaal gelees het. ... Die vraag is egter of lesers wat nuut tot die misdaad- en spanningsgenres sold sal wees op dié versamelbundel, en die antwoord is ’n moeilike toffie om te kou."

article

Author of Freedom Never Rests, James Kilgore, in conversation with Janet van Eeden

Janet van Eeden

Freedom Never Rests portrays a complex picture of a country going through a transition and James Kilgore brings his vast experience of countries moving through change, violent or otherwise, to this novel.”