Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

ATKV Skrywersalbum

Boeke en skrywers > Skrywers | Writers > ATKV Skrywersalbum

LitNet se omvattende Afrikaanse biografiese ensiklopedie, in samewerking met die ATKV

Sue van Waart (1931–2009)
Erika Terblanche
2012-05-23

"Sue van Waart is op 31 Maart 1931 in Pietermaritzburg gebore as Elizabeth Susanna Vermeulen ..." Lees die volledige ATKV Skrywersalbum van Sue van Waart.

Lees artikel | Read article
 
NB
LitNet
article

Reza de Wet (1952–2012)

Erika Terblanche

Reza de Wet is op 11 Mei 1952 in Senekal in die Oos-Vrystaat gebore, die enigste kind van regter HF de Wet en Elizabeth Mary (née Marais).

article

Maretha Maartens (1945– )

Erika Terblanche

Maretha Maartens is op 22 Junie 1945, ’n sneeudag in die Vrystaat, in Bloemfontein gebore. Volgens daardie jare se standaarde moes sy eintlik nie bly lewe het nie, want haar geboortegewig was maar in die omgewing van die outydse twee pond. Sy is in ’n ...

article

Johann de Lange (1959–)

Erika Terblanche

Daniël Johannes de Lange is op 22 Desember 1959 in Pretoria gebore – tussen die sterretekens van die boogskutter en die steenbok: “jagter én prooi, een aspek van die paradoks wat ek in my poësie ontgin”.

article

Deon Meyer (1958– )

Erika Terblanche

Deon Meyer se profiel is nou volledig bygewerk in LitNet se aanlyn- biografiese enskilopedie.