Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

meester | meester

Strokies deur Danie Cronjé.
Meester: Kersuitgawe
Danie Cronjé
2012-12-10

Vyf strokies wat Meester herinner waarom hy hom vanjaar so dikwels vir sy leerders vererg het.

Lees artikel | Read article
 
article

LitNet Akademies Kuberklas is op soek na kubermentors!

LitNet

Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskapvakke uit die klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders? LitNet Akademies Kuberklas wag voorstelle in vir wiskunde- of wetenskapskoolprojekte.

article

Suid-Afrikaanse onderwys in krisis

Danie van Wyk

Lees Danie van Wyk se bydrae tot die Onderwysspitsberaad wat op 28 Julie 2012 te Athlone Skool vir Blindes plaasgevind het. Hierdie spitsberaad is aangebied deur die SBA en die ATKV.

article

Meester 1

Danie Cronjé

"Meneer, ons het oral gesoek, maar Neelsie se skooltas met al sy boeke is skoonveld ..."

article

LitNet Akademies (Skole): Community Punching Bags-projek geopen

Elzette Steenkamp

Die Community Punching Bags- (CPB-) projek, ’n uitstalling van kleurvolle “gemeenskap-slaansakke”, is op 23 Mei 2012 by die anneks van die Iziko Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad geopen.