Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Skool-rubrieke | School Columns

Akademies | Academic > Skole | Schools > Skool-rubrieke | School Columns

In hierdie ruimte kry oud en jonk die geleentheid om keel skoon te maak oor dinge wat mense in skole raak. Wil jy ’n rubriek skryf? Stuur jou reaksie aan klaskamer@litnet.co.za.

Twee vriende
Annette van der Westhuizen
2014-05-20

Hulle gaan toe na haar klas toe en “vra” of hulle asseblief die klere (daar is nie ’n gebarewoord vir “onderbaadjie” nie – klere is klere, vir hulle in elk geval) kan aantrek en of sy ’n foto sal neem.

Lees artikel | Read article
 

Doktor Elsa: Oor rook, stook ... en drake

Elsa Herbst

My vorige rubrieke het ek al rokend, of liewer, stokend, geskryf. Hierdie rubriek skryf ek sonder om dit eens te oorweeg om 'n sigaret op te steek. En wel om hierdie rede, vriende: ek het ophou rook! Ek is nikotienvry en skoon van dié ...

article

Hoe vier ons Jeugdag? Watter boodskap gee ons aan die jeug?

Michael le Cordeur

Ons het so pas Menseregtedag gevier en dis binnekort weer tyd om Jeugdag te vier. Maar die jeug het steeds geen basiese menseregte nie en Jeugdag is vandag een van die mees verdelende dae op ons kalender.

article

WF 2012: Asem

Trudie Coetzee

"Hy voel hoe elke ooglid swaarder raak; ’n swart sluier van die donker se voorbode oorval hom. Die groen entstof in die plastieksakkie waaraan hy gekoppel is, het leeggeloop."

article

Elzette Steenkamp gesels met Phil-Marié Roberts oor die Rapport Onderwysfonds

Elzette Steenkamp

Elzette Steenkamp gesels met Phil-Marié Roberts, die bemarkingsbestuurder van die Rapport Onderwysfonds.

article

WF 2012: Schrödinger se tyd (’n liefdes-denkeksperiment)

Jan Adriaan Boshoff

"Sy lewe in die verlede – selfs honderd jaar later is daar vir haar net één lewe, een saam met Frederik. Sonder hom voel sy leeg."

article

Uitslae: ATKV-Tienertoneelfinaal 2012

LitNet

Hoër Meisieskool Bloemhof is aangekondig as die wenner van ATKV-Tienertoneel 2012.

article

Dertien wapens teen onsinverkopers

George Claassen

"Ons bring twaalf jaar van ons kort lewe op die skoolbanke deur, sterk onder die invloed van onderwysers wat ons verstand kan vorm, stuur en manipuleer om feitlik enigiets te glo."

article

Is ons die kinders van komete?

George Claassen

"Een van die sterkste teorieë wat oor ’n wye front aanvaar word, is dat stof- en ysdeeltjies van komete en chemiese elemente in meteoriete in die eerste miljard jaar van die aarde se bestaan, toe die planeet deur buiteruimtelike voorwerpe gebombardeer is, die oerbestanddele vir lewe geskep het."

article

Meester 3: Meester, waarom is Meester se oë so groot?

Danie Cronjé

Dis nie sodat Meester die leerder beter kan sien nie. Kyk hoekom is Meester se oë so groot ...