Maak die lewe makliker vir almal. Deel jou lesplanne, toetse en vraestelle met ons! As jy iets bruikbaar hier kry, voel vry om na hartelus te “spoeg-en-plak”. As jy innoverend is en 'n verskil wil help maak, stuur jou bydrae aan klaskamer@litnet.co.za.
Tyd vir Wiskunde-hersiening? Kry ál Einstein se kennis met die Afrikaanstalige vraestelle en memorandums van 2011 se November-eksamens.
'n Moderne ikoon Nelson Mandela, Madonna, Britney Spears, David Beckham – almal moderne ikone wat jong mense regoor die wêreld inspireer. Wie beskou jy as ’n ikoon? Doen navorsing oor 'n moderne (lewende) ikoon vir ...
Hoër Meisieskool Bloemhof is aangekondig as die wenner van ATKV-Tienertoneel 2012.
Graad 9 Huistaal "Jakkals en Wolf"-taalwerkmodule Leerarea: Tale Fokus: Afrikaans Huistaal Graad Klik hier om die vraestel in PDF af te laai Klik hier om 'n gratis kopie van Adobe Acrobat Reader af te laai.
Beantwoord die volgende vrae nadat jy die artikel oor Deon Meyer gelees het. Dié artikel het verskyn in Insig van Mei 2003, en is effens aangepas. Deon Meyer Hou my vas, korporaal! Deur EMILE JOUBERT Foto's: PETER ...
Graad 12 Vierde genre: Kreatiewe respons Douspoor (samestellers: Rudi Daniels en Gordon Julies) Totaal: 50 Opsomming Die volgende opdragte is gebaseer op die kortverhale wat met jou behandel is in Douspoor. Kies EEN van die opdragte en ...
Daar is leerders wat eerder hou van ’n verfkwas as ’n wiskunde-sakrekenaar. Hoe gemaak as hulle die vak wiskunde moet deurkom? Naomi Meyer hoor by Henna Schwartz en Charmaine van der Merwe van ’n ander benadering tot wiskunde.