Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Skole | Schools

Akademies | Academic > Skole | Schools

KlasKamer is ’n ruimte vir almal wat belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. As jy ’n bydrae wil lewer, kontak ons via klaskamer@litnet.co.za.


LitNet Akademies (Skole): Community Punching Bags-projek geopen
Elzette Steenkamp
2012-05-29

Die Community Punching Bags- (CPB-) projek, ’n uitstalling van kleurvolle “gemeenskap-slaansakke”, is op 23 Mei 2012 by die anneks van die Iziko Suid-Afrikaanse Nasionale Kunsmuseum in Kaapstad geopen.


Lees artikel | Read article
 
LitNet
article

Hoezit, Fanie Viljoen!

Fanie Viljoen, Naomi Meyer

"Hoezit! se uitleg en artikels is baie kleurvol en lewendig. Dit dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe, soos vermaak, die natuur, die wêreld, emosies, en meer. Die kort brokkies inligting sorg dat dit nooit vervelig word nie. Dit maak die tydskrif ongelooflik gebruiksvriendelik vir kinders en skole (en volwassenes!)."

article

LitNet Akademies (Skole) is op soek na kubermentors!

LitNet

Het jy ’n idee om wiskunde en die natuurwetenskapvakke uit die tradisionele klaskamer te haal en dit aan te pas vir ’n nuwe generasie tegnogeletterde leerders? LitNet Akademies (Skole) wag voorstelle in vir wiskunde- of wetenskapskoolprojekte wat oor ’n tydperk van ses maande op ’n aanlynplatform ontplooi kan word.

article

Internasionale Museumdag: Elzette Steenkamp gesels met Elsabé Uys van Iziko Museums

Elzette Steenkamp, Elsabé Uys

Ter viering van Internasionale Museumdag op 18 Mei gesels Elzette Steenkamp met Elsabé Uys oor die opvoedkundige programme van die planetarium by die Iziko Suid-Afrikaanse Museum in Kaapstad.

article

Die impak van revisie op vertaalde eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing

Alta van Rensburg

"Die onakkurate vertaling van eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing kan studentesukses benadeel, byvoorbeeld as die vertaling dubbelsinnig is of as onbekende terminologie gebruik word. Een van die metodes om vertalings van hoë gehalte te verseker, is om die konsepvertaling wat deur ’n eerste vertaler geskep is deur ’n tweede vertaler te laat nagaan."

article

Verna Vels na vyf dekades van Liewe Heksie

Verna Vels, Steyn du Toit

Liewe Heksie het haar debuut in 1961 gemaak in die Siembamba-programme van die SAUK uit die pen van Verna Vels. Vyftig jaar later is Heksie te sien op al wat ‘n Suid-Afrikaanse verhoog is, danksy Lefra Produksies.