Akademies | Academic > LitNet Akademies | LitNet Academic
LitNet Akademies, as onderafdeling of node van LitNet waar portuurbeoordeelde artikels gepubliseer word, vorm ’n geakkrediteerde akademiese aanlynjoernaal wat Afrikaanse navorsingsartikels publiseer.
Om navigasie te vergemaklik, is dit verdeel in die volgende onderafdelings:
• LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
• LitNet Akademies (Natuurwetenskappe)
> LitNet Akademies (Natuurwetenskappe | Basiese wetenskappe)
> LitNet Akademies (Natuurwetenskappe | Toegepaste wetenskappe)
• LitNet Akademies (Regte)
Al hierdie afdelings vorm deel van die aanlynjoernaal
LitNet Akademies.
Hierdie geakkrediteerde gedeelte van LitNet is volkome geïntegreer met die LitNet-hiperteksomgewing: Die akademiese artikels wat hier geskakel word, word aangevul deur
LitNet-onderhoude, videogrepe op
LitNet se YouTube-kanaal, aanlyndebatte op
LitNet se SeminaarKamer en resensie-essays in ons node
Boeke en skrywers.
Elke artikel wat hier gepubliseer word, is dus deel van ’n multidissiplinêre en dinamiese benadering binne ’n hiperteksomgewing.
• LitNet Akademies (Geesteswetenskappe): Inligting
• LitNet Akademies (Natuurwetenskappe): Inligting
• LitNet Akademies (Regte): Inligting
• LitNet Akademies vra geen bladgelde van bydraers nie.
• Die skrywers van artikels of ander materiaal behou kopiereg.