Filter artikels | articles:   "Kopstukke | Brainy  Oopkop | Mindful  Ligweg | NoSweat

Akademies | Academic

LitNet Akademies: Jane Alexander se Butcher Boys en Die Antwoord
Joan Hambidge
2012-02-23

Joan Hambidge lewer kommentaar op Jane Alexander se Butcher Boys en die kwessie van die banalisering van kunswerke.


Lees artikel | Read article
 
LitNet
article

’n Positiewe profiel van ’n buitengewone hoofmeisie as rolmodel: Emme-Lancia Veronique Faro van die Sekondêre Meisieskool Oranje

Jannie Pretorius

Die behoefte aan suksesvolle rolmodelle vir skoolleiers in die sukkelende Suid-Afrikaanse onderrigstelsel dien as begronding van en motivering vir hierdie studie. In hierdie navorsing is waarderende onderhoude met ses onderwysers en sewe leerders van die Christelike en Nasionale Sekondêre Meisieskool Oranje gevoer om ʼn profiel van Emme-Lancia Veronique Faro – ʼn buitengewone voormalige hoofmeisie van die skool – saam te stel.

article

Naasbeste benadering met gladstrykers

Carl Rohwer, Carl Rohwer

In hierdie artikel word relevante gevestigde resultate opgesom wat presies dit bewys: alle operatore soos S het Sx tussen twee benaderings ULx en LUx tot x, wat dieselfde beeldversamelings het.

article

Leergesprekke in universiteitsklaskamers: ’n Herwaardering

Gert van der Westhuizen

Hierdie artikel bied ’n herwaardering aan van die waarde wat klaskamergesprekke kan hê vir doeleindes van leer. Dit is gebaseer op ’n ontleding van verskillende teoretiese perspektiewe op en gespreksontledingstudies van die aard van leergesprekke.

article

Moedertaalonderrig bevorder leerderprestasie en kulturele diversiteit

Michael le Cordeur

Met die afskaffing van apartheid het die nuwe regering die edele beginsel van ’n veeltaligheidsbeleid aanvaar wat erkenning aan 11 amptelike tale gegee het.