Medewerker | Contributor

Jaap Steyn
Bioskets | Biography
 
Jaap Steyn was joernalis, dosent en navorser, en is die skrywer van ’n digbundel, vyf prosawerke, verskeie artikels en boeke oor taal- en kultuurhistoriese temas, asook biografieë van NP van Wyk Louw, MER en Piet Cillié, in lewe redakteur van Die Burger.

Opgedateer/Updated: 2010-06-30


Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 

Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za



LitNet