Dr. Karin Cattell is Senior Adviseur: Onderrig en Leer by die Sentrum vir Onderrig en Leer, Universiteit Stellenbosch. Haar literêre navorsingsveld is ideologie en utopie in die Afrikaanse letterkunde van die vroeë 20ste eeu, veral die Dertig-opstelle van N.P. van Wyk Louw.
Opgedateer/Updated: 2009-12-02
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za