Karlien van der Merwe het in die Vrystaat grootgeword en aan die Universiteit van die Vrystaat studeer. Haar nie-fiksie roman Lucas is vertaal met die oog op buitelandse lesers. Lucas is op 25 September 2009 by Woordpoort op die Tukkies-kampus bespreek.
Karlien publiseer onder andere op die De Kat-webtuiste en sou graag binnekort ’n bundel wou uitgee. Sy is tans ook hoërskoolonderwyseres.
Opgedateer/Updated: 2009-09-21
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za