Gebore in Humansdorp.Tans Assistentdekaan van Onderwys aan die Wellington-kampus van die CPUT. My belangstellings is letterkiunde, Afrikaans-vakdidaktiek en leesbegriponderrig. Ek is reeds sedert 1982 betrokke by onderwysersopleiding. 1987 doktorsgraad in letterkunde aan UK behaal.