Medewerker | Contributor

Erla Diedericks
Bioskets | Biography
 
Erla-Mari Diedericks is 'n skrywer. Haar eerste boek, 'n skokkende memoir Sin, Sushi & Survival, het verlede jaar die lig gesien. Haar eerste roman, Still Standing, kom aanstaande jaar uit, sowel as 'n skokkende seksboek vir Tafelberg Uitgewers.