Medewerker | Contributor

Chris Marnewick
Bioskets | Biography
 
Gebore in Rustenburg. SA Vloot na matriek op Potgietersrus. BJuris – PU vir CHO (klasmaat van prof Lourens du Plessis en Leon Wessels). LLB Unisa (deeltyds terwyl werksaam as aanklaer en landdros). Praktiseer as advokaat vanaf 1976, senior advokaat vanaf 199. Getroud met Ansie met twee seuns, Jacques (mediese dokter) en Michel (sportwetenskaplike)



Instrukteur by die Institute of Professional Legal Studies (Nieu-Seeland) vanaf 1999 tot 2003; daarna by die College of Law (Nieu-Seeland). Skrywer van Litigation Skills for South African Lawyers (Butterworths LexisNexis, 2002). Programopsteller en programleier van die Werkboek-kursus vir die opleiding van pupiladvokate vir die Algemene Balieraad (2004 tot 2008)



Opgedateer/Updated: 2008-06-04

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za

Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za


LitNet