Medewerker | Contributor

Paula Hartzenberg
Bioskets | Biography
 
Ek is van geboorte ’n Bolander, maar woon reeds etlike jare in Bloemfontein. Tydens my studiejare in Stellenbosch het ek DJ Opperman se Letterkundige Laboratorium bygewoon. Later het ek ook die voorreg gehad om deel te neem aan die poësiewerkswinkel oonder leiding van Bernard Odendaal by die UV. Hier het ek ook Honneurs in Afrikaans en Nederlands behaal. Ek het by die Skryfskool op Potchefstroom ’n kursus in die skryf van kortverhale bygewoon en het verhale in tydskrifte gepubliseer. Ek doen vryskut-vertaalwerk, alhoewel my eerste liefde is om te dig.





Opgedateer/Updated: 2008-05-20

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 

Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za



LitNet