Medewerker | Contributor

Johann de Lange
Bioskets | Biography
 

Digbundels:



Akwarelle van die dors (1982)



Waterwoestyn (1984)



Snel grys fantoom (1986)



Wordende naak (1990)



Nagsweet (1991)



Vleiswond (1993)



Wat sag is vergaan (1995)



Die algebra van nood (2009)



Judasoog: ’n keuse (2010)



Weerlig van die ongeloof (2011)



Vaarwel, my effens bevlekte held (2012)

 



Kortverhale:



Vreemder as fiksie (1996)



Tweede natuur (2000)

 



As samesteller:



Soort soek soort (1997)



Die dye trek die dye aan (1998, medesamesteller Antjie Krog)



Die skyn van tuiskoms (2010, ’n keur uit Lina Spies se poësie)



As die woorde begin droom (2011, ’n keur uit Wilhelm Knobel se poësie)



 

As vertaler:



The wisdom of water (2007, selected poems by Wilma Stockenström)

 



Toekennings:



Die Ingrid Jonker-prys (1983) vir Akwarelle van die dors



Die Rapportprys vir Poësie (1988) vir Wordende naak



Die Hertzogprys vir Poësie (2011) vir Die algebra van nood



Pankrator prys for sy gedig "Skerpskutter" in 'n internasionale poësiekompetisie uitgeskryf UNESCO



Avanti prys vir Verdrinkte hande, sy dokumentêre teks oor die lewe van Ingrid Jonker







Eie skakels | Personal links
LitNet