Medewerker | Contributor

Christo van der Rheede
Bioskets | Biography
 
Boorling van Goedverwacht, Morawiese sendingstasie naby Piketberg. Oudonderwyser, Skoolhoof, voormalige Uitvoerende Hoof van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en huidige Uitvoerende Hoof van die Afrikaanse Handelsinstituut. Lief vir musiek, boeke, tuinmaak en lief vir die natuur. Passievol oor Suid-Afrika en die uitleef en realisering van die ideale soos vervat in ons Nasionale Grondwet!


LitNet