Medewerker | Contributor

Nèlleke de Jager
Bioskets | Biography
 
Nèlleke de Jager is pas aangestel as digitale uitgewer by NB-Uitgewers. Sy was sewe jaar lank hoof van Kwela Boeke, en voor dit uitgewer van liefdesverhale en poësie by Tafelberg. Sy het haar studies voltooi by Rhodes Universiteit op Grahamstad (BA Hons in Afrikaans en Nederlands en Joernalistiek, cum laude) en ook ’n BSc Hons in inligtingstelsels by Unisa (cum laude). In 2008 is sy gekies as ’n Frankfurt Fellow, ‘n Frankfurt Boekebeurs-program vir jong uitgewers en agente. Sy was ook twee jaar lank voorsitter van die sektor vir algemene uitgewers by PASA, die uitgewersorganisasie van Suid-Afrika.


LitNet