Medewerker | Contributor

Coenie Kukkuk
Bioskets | Biography
 
Regsman van beroep en redakteur van die aanlyntydskrif Gayspeak.co.za. Hy publiseer sy eerste verhaal op LitNet in 2006 en debuteer dieselfde jaar in die kortverhaalbundel In 'n Neutedop. Inwonende skrywer by die tydskrif Wrapped waar hy die regsartikels behartig. Regsadviseur en agent vir verskeie "pienk" feeste en geleenthede soos Joburg Pride, Legends Live!, Pienk Loerie Mardi Gras, Pienk Jakaranda Musiek Gedoente en Mnr Gay Suid-Afrika. Lief vir lees, nuus, trivia - en LitNet! Enkellopend uit eie keuse, met twee viervoetkinders. Woon en werk in Lynnwoodrif, Pretoria.

Opgedateer/Updated: 2009-07-07


Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za

Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za



LitNet