Medewerker | Contributor

Jaco Barnard-Naudé
Bioskets | Biography
 


Jaco Barnard-Naudé is professor in die regsfakulteit aan die Universiteit van Kaapstad. Sy navorsing ontvang die Universiteit van Kaapstad se Fellows' Award in 2006 en die Cliffe Dekker-prys in 2007. Hy verwerf die MA-graad in kreatiewe skryfwerk (Afrikaanse poësie) aan die Universiteit van Kaapstad in 2011.


 




LitNet