Medewerker | Contributor

Johan Kotzé
Bioskets | Biography
 
Johan Kotzé het 'n gastehuis op Stellenbosch wat hy bedryf. Hy is 'n ywerige amateur-fotograaf wat daarvan hou om landskappe en bekendes wat oor sy pad kom af te neem. Hy is veral bedrywig gedurende die US Woordfees. Hy reis baie rond en dus het hy foto's van baie bekende oorsese plekke.