Medewerker | Contributor

Chrizane van Zyl
Bioskets | Biography
 
Chrizane het in 2011 haar honeursgraad in Joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. In 2012 het sy die mediawêreld ingevaar, waar sy eers as nuus- en vermaakjoernalis by Huisgenoot gewerk het en in November by die LitNet-span aangesluit het.

 

Sy gaan nêrens sonder haar kamera nie, maak gereeld lysies en is mal oor kinderboeke.