Charl-Pierre Naudé se eerste digbundel was Die Nomadiese Oomblik (Tafelberg, 1995). Dit het die Ingrid Jonker-prys gekry. Sy tweede digbundel, In die geheim van die dag, het in 2005 verskyn en is met die MNet- en die Protea-prys bekroon. Sy derde digbundel, Against the light, ook van Protea, het pas verskyn (2007) en is die Engelse oorsetting/verwerking van In die geheim van die dag.
Hy woon nog in Johannesburg maar is nie meer van daar nie.
Opgedateer/Updated: 2007-10-22
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za