Medewerker | Contributor

Leon Milner Theodore Dicks
Bioskets | Biography
 
Leon Dicks het ’n PhD in mikrobiologie van die Universiteit Stellenbosch. Hy is ’n dosent in industriële mikrobiologie en het al verskeie artikels in internasionale publikasies gepubliseer, asook hoofstukke in erkende mikrobiologie-handboeke. Hy spesialiseer in die taksonomie van melksuurbakterieë en die karakterisering van hul antimikrobiese peptiede, en is studieleier van etlike MSc- en PhD-studente