Medewerker | Contributor

Loftus Marais
Bioskets | Biography
 

Loftus Marais is 24, het in die Paarl groot geword en is tans besig met sy MA in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy verse is al in Nuwe Stemme 3, My Ousie is ’n Blom en Tydskrif vir Letterkunde gepubliseer.








Opgedateer/Updated: 2006-11-15

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 

Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za



LitNet