Gerdus Senekal het in 2010 sy honneursgraad in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde, asook algemene teksredaksie en vertaling, voltooi. Hy sluit in Julie 2012 by die LitNet-span aan.
Gerdus is die projekbestuurder van die opwindende Sing ’it-kompetisie vir 2012/13. Kontak hom in hierdie verband by gerdus@litnet.co.za.
Gerdus Senekal obtained his honours degree in Afrikaans and Dutch literature, as well as general text-editing and translation, in 2010. He joined the LitNet team in July 2012.
Gerdus is the project manager for the exciting Sing ’it competition for 2012/13. Contact him in this regard at gerdus@litnet.co.za.