Izak de Vries is ‘n boekliefhebber, pa en amateurfotograaf. Hy is ’n uitgewer van beroep. Verskeie van sy kortverhale is al gepubliseer.