Medewerker | Contributor

Debra Meyer
Bioskets | Biography
 
Debra Meyer, bekend as weeraanbieder op SABC2, is ’n professor in biochemie aan die Universiteit van Pretoria. Sy skryf gereeld artikels oor haar navorsing en sosiale kwessies vir sekulêre media, het al van haar digkuns en opstelle gepubliseer, en werk huidiglik aan ’n stuk oor die kookkuns van bruin mense van Eldorado Park.


LitNet