Medewerker | Contributor

Liana Meyer
Bioskets | Biography
 


Liana Meyer is ’n finale jaar regstudent by die US (is Afrikaans, swot in Engels), het hierdie jaar ’n tak van die studente-organisasie Students for Law and Social Justice op die US kampus begin, kom van Pretoria af, 24 jaar oud.



Likes: diere (groot animal rights believer), lewensdroom om ’n animal sanctuary oop te maak, goeie wyn, lekker kos, die natuur, intellektuele mense, debateer.



Dislikes: konserwatiwiteit, Bible-bashers, loud en bombastiese mense en mense wat nie die natuur waardeer nie.







Opgedateer/Updated: 2011-11-11


Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za

Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za




LitNet