Medewerker | Contributor

Chris Barnard
Bioskets | Biography
 
Christiaan Johan Barnard (meer bekend as Chris Barnard) is 'n Suid-Afrikaanse outeur gebore 15 Julie, 1939. Beroemd vir sy skryfkuns van talle Afrikaanse romans, novellas, kortverhale, toneelspele, hoorspele, draaiboeke and televisie dramas.