Medewerker | Contributor

Joline Blignaut
Bioskets | Biography
 

Joline Blignaut behaal in 2007 die graad BDram aan die Universiteit Stellenbosch met Afrikaans en Nederlands en teaterwetenskap as hoofvakke. In 2008 verwerf sy die Nagraadse Onderwyssertifikaat aan dieselfde universiteit. Sy is Afrikaansonderwyser by Hoërskool Zwaanswyk in Retreat, Kaapstad, en studeer deeltyds honneurs in Afrikaans aan Unisa, met spesialisering in die Afrikaanse taalkunde.


 


Opgedateer/Updated: 2011-11-10


Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 

Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za



LitNet