Medewerker | Contributor

Gert van der Westhuizen
Bioskets | Biography
 

Gert van der Westhuizen is medeprofessor in die Departement Opvoedkundige Sielkunde aan die Universiteit van Johannesburg. Hy is ’n leerspesialis wat betrokke is by onderwysersopleidng aan daardie universiteit. Sy navorsing fokus op die psigologie van leer in verskillende opvoedingsomgewings. 


 


Opgedateer/Updated: 2011-11-18


Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 

Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za



LitNet