Medewerker | Contributor

Deborah Steinmair
Bioskets | Biography
 
Deborah Steinmair is 'n webwewer sonder werf. Sy verhuis so gereeld dat sy op haar selfoon moet kyk vir die naaste Voda-toring om te onthou waar sy woon. Sy makeer nog steeds die pas en vele meer. Sy het die lewe geskenk aan twee dogters en 'n digbundel. Sy is vrygewig met haar verregaande opinies en teorieë. Sy het 'n ding oor golwe, is 'n kliptomaan (veral groot, ronde klippe met sproete), 'n kompulsiewe leser, en verslaaf aan rekenaar-Scrabble.



Besoek Deborah se blog





Opgedateer/Updated: 2006-09-01

Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 

Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za



LitNet