Medewerker | Contributor

DW Gouws
Bioskets | Biography
 
Gebore in die Paarl, morrend getoë in Kaapstad en Stellenbosch, en nou werksaam in Johannesburg. Voel eerder eensgesind met diere (warm- sowel as koudbloedig, solank daar ’n ruggraat is, selfs net figuurlik gesproke; diere weet net nie hulle het die aarde nodig nie) as met die meeste mense- veral diegene wat nie bergklimmers of stappers is nie.