Medewerker | Contributor

Waldemar Gouws
Bioskets | Biography
 

Gebore in die Paarl, morrend getoë in Kaapstad en Stellenbosch, en nou werksaam in Johannesburg.  Voel eerder eensgesind met diere (warm- sowel as koudbloedig, solank daar ’n ruggraat is, selfs net figuurlik gesproke;  diere weet net nie hulle het die aarde nodig nie) as met die meeste mense- veral diegene wat nie bergklimmers of stappers is nie.

 

Opgedateer/Updated: 2011-05-05

Bio-inligting verouderd? Stuur ’n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za