Maggie van Eeden het tale aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus studeer en het 'n ommesientjie gelede nog langs die Mooirivier rondgedwaal. Sy was gedurende haar voorgraadse studie deurgaans by die studentekoerant Wapad betrokke, en nadat sy 'n jaar as redakteur gedien het, was sy gehook op debattering, redenering en die algehele plesier van bekrek. Opgedateer/Updated: 2010-12-01 Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za