NetKeuse | NetSelect

 
Zelda la Grange se ses bestes

Hierdie week kies Zelda la Grange haar gunsteling-kuierplekke op die wêreldwye Web.

1. Weather.co.za

2. News 24

3. IOL.co.za

4. 5FM Music Charts

5. MP3 Million

6. Zelda la Grange.com

Sy het ook onlangs die volgende Ipad toepassings afgelaai:

1. 2012 DAKAR Rally

2. Weather SA

3. TuneIn Radio

 

Zelda la Grange is die afgelope 17 jaar oudpresident Nelson Mandela se uitvoerende assistent. Sy reis weekliks en beskou die webwerwe op haar iPad as haar lewenslyn.

 

 



Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment

article

LitNet-blits #6

Naomi Meyer

Waar daar ’n rokie trek, moet mos ’n vuurtjie brand. LitNet-blits is ’n kitsgids na die plekke op LitNet waar vurige opinies die gesprek aan die brand steek. So wat sê jy?