YouTube-onderhoud: Elbie Adendorff

  • 0

Elbie Adendorff is die skrywer van die artikel “’n Behoefte-analise as eerste fase in die ontwerp van ’n taakgebaseerde sillabus vir Afrikaans-tweedetaalonderrig op universiteitsvlak” in LitNet Akademies.

Sy gesels hier oor haar agtergrond en die doktorsgraad waarmee sy tans besig is. Sy bespreek waarom behoefte-analise so belangrik is as die beginpunt vir pedagogiese taakontwikkeling, en hoe taakgebaseerde onderrig die behoeftes en uitdagings wat Afrikaans-tweedetaalstudente binne ’n multitalige universiteitskonteks in die gesig staar, kan aanspreek. Sy gesels ook oor die bydrae wat sy met hierdie artikel wil lewer.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top