Wen | Win

 
Wen wiskundeboeke van Pearson: wenner aangekondig

Pearson skenk twee beroepsonderrig-wiskundeboeke aan LitNet-lesers. Die hoofdoelwitte van die beroepsonderrigboeke is om leerders toe te rus met akademiese kennis en die praktiese toepassing en verstaan van wiskunde binne ’n konkrete werksomgewing. Graad 12-leerders kan baat vind by hierdie boeke, omdat die materiaal op dieselfde vlak as graad 12-wiskunde ontwikkel is.

Die boeke is De Wet en Trollope se Pathways to Mathematics NCV Level 4 (ISBN 978 0796226198) en  Elliot, Els, Le Roux, Mabusela en Richardson se FCS Mathematics NCV Level 4 (ISBN 978 177025 4060).

Stuur jou naam, adres en kontakbesonderhede aan wen@litnet.co.za om die boeke te kry.

Lees oor ’n ander benadering tot wiskunde.

Hier is vraestelle van November 2011

Wenner: Anneke Krynauw

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address