Weet iemand dalk?

  • 0

Ek verstaan ‘n dame met die naam Sue Nel was blykbaar die draaiboekskrywer van Vyfster, die reeks. Blykbaar doen sy ook die reeks “Chopped” van SA food channel. Weet iemand miskien waar ek ‘n CV van haar kan kry?

Maya

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top