Die aanvanklike nuusberigte en latere verklarings in die hof dat Oscar Pistorius na bewering vermoed het dat sy vriendin, Reeva Steenkamp, 'n inbreker in sy huis is en haar daarom doodgeskiet het, het vrae laat ontstaan oor wapenbeheer en selfbeveiliging in Suid-Afrika. Enkele meningsvormers het hul gedagtes hieroor met LitNet gedeel. |
|
Click here to read Adèle Kirsten of Gun Free South Africa's contribution: "But it is not just the use of illegal weapons in a crime that makes all of us unsafe. It is also the misuse of a gun in incidents of domestic violence – whether to threaten and intimidate women in the home or to kill." |
|
Lees Piet le Roux van Solidariteit se bydrae hier: "Dade spreek harder as woorde: die praktyk van selfbeveiliging word toenemend Suid-Afrikaners se betroubaarste beveiliging. " |
|
Lees Hanru Niemand, sielkundige, se bydrae hier: "In die Suid-Afrikaanse platteland van die 1980’s was dit byvoorbeeld glad nie ’n universele gewoonte om jou kar wat op straat geparkeer is, te sluit nie. Trouens, sommiges was heel verbaas as iets van waarde uit hul ongesluite motor geneem is. " |
|
Lees Deon Meiring, musikant, se bydrae hier: "Verlede jaar is ek vir die eerste keer gekonfronteer met die kwessie van vuurwapenbesit. Na my oupa se dood het hy ’n pistool nagelaat en ek kon dié vuurwapen kry sou ek wou. Die idee dat ek so ’n dodelike ding kan besit het my dadelik ongemaklik gemaak. " |
|
Wil jy ’n bydrae lewer tot hierdie gesprek? Stuur jou voorstel aan henry@litnet.co.za. |
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.