Ek sal graag by ander lesers wil hoor op watter onmoontlikste plekke hulle dit al gedoen het.
Ek self het dit al verskeie kere op die onmoontlikste plekke gedoen, op die onmoontlikste tye.
Sal graag met ander wil deel, as hulle sê waar hulle dit al gedoen het.
André