Anton
Jy is heeltemal reg. Een of ander bekende Amerikaanse aktrise ... ek dink dit was Zha Zha Gabor, het gesê:"There is no such thing as an ugly millionaire". Dit som nogal die gedrag van baie vrouens wat so agter bekendes en rykes aandrentel,op.
Groete
Perdebytjie
Dis die hoofoorsaak van al die probleme op aarde, maar dit word misgekyk, of doodgeswyg, dalk vir politieke of godsdienstige redes word daar min oor gepraat.