In die program "Hoe verklaar jy dit" op Sondag 10 Junie was daar ’n baie interessante bydrae van prof Jurie van den Heever ivm met "voetspore van oermense" en die pogings van kreasoniste om daarmee die evolusieteorie af te skiet. Luister gerus daarna by
voetspore.
Groete
Panda