Jan Rap,
Liewe aarde! Wonder wie het die sterkste verbeelding – jy of Neef ontleder? As ek darem nie geweet het van jou eie gegoede vroulief nie ...
Trienie
Jan Rap
Miskien moet jou van effens anders gespelle word, soos Jan Raps !
Enjee
Tussen al die lettergrepe van die woord liefde ... is daar hoop?