Beste Jan,
Dankie vir jou "taalwetenskaplike" verklaring van jou grappie. Ek he dit ook maar as ’n grappie beskou toe ek jou gevra het om dit te vertaal. Eintlik was dit ’n ernstige grap. Nogal ’n yslike probleem wat (Bybel)-vertalers het.
O! die Ierse bloed? Hulle is mos die mense wat moeilik ’n grap kan snap.
Groete
Angus
Tussen al die lettergrepe van die woord liefde ... is daar hoop?