Poësie-kompetisies | Poetry Competitions

 
Vertaalkompetisie: Kind

Sneeuklokkies in April
Pypies, kleur en eende klein
Mediteer jy name
Alles nuut
Wil ek jou helder oog mee vul
Magistraal en absoluut

Plooiloos die loot
Wat klassiek en groots
Die beeld moet sien

Tog net nie hierdie
Wring van hande
Donker uitsig sonder ster

[Vertaal deur Taki. Oorspronklike gedig deur Sylvia Plath..]
 


Klik hier vir meer besonderhede oor die kompetisie








 

 


Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment