SêNet-briewe | Letters

 
Verregse wittes is tans 'n albatros
RSG is baie hardegat in hul gebruik van 'verregse wittes'! Ek het nie 'n saak wat die persepsies is van akademici wat kommentaar lewer nie, want die SA-grondwet is die kultuur se balanspunt, ongeag politieke beleid! Artikel 235 vorm die strewe van wittes wie hul beywer vir eie territoriale selfbeskikking binne SA! Logies kan mens nie 'verregs' wees as jou strewe die middelpunt is nie! Dalk moet hierdie oningeligte aanbieders en kommentators hul diskriminerende etikettering of blatante wit rassisme heroorweeg, want dit grens aan misdadige gedrag. As 4 wit mans saamsweer om 'n misdaad te pleeg, hoekom hul 'n ander etiket gee, as net beskuldigdes? Ek het bv Rapport Ombudsman genader oor blatante diskriminerende uitsprake 2 Sondae na mekaar, geen reaksie! Om RSG se bestuurder met 'n klagte te nader, is om tyd te mors! Dit is ondenkbaar dat wit nou rassisties is teen wit in SA?

Hans

Comments 0 Reaksies | 0 Comments
   om te reageer | to comment
    Slegs indien jy inteken sal:
  • jou kommentaar aan jou LitNet-profiel gekoppel word
  • kan jy aandui dat jy 'n boodskap wil ontvang indien ander kommentaar by hierdie artikel verskyn.
    When you sign in:
  • your commentary will be linked to your LitNet profile
  • you have the option of receiving notifications of new commentary on this article.

Reageer | Post a comment
Kommentaar is onderhewig aan moderering | Comments to be moderated
Naam | Name  
E-posadres | Email address